top of page

Bedieningsleiers & Personeel

Deur geloof, omgee en liefde dra ons mekaar.

Ds. Hennie van Rooyen

Ds. Hennie van Rooyen is ons toegewyde pastor by Brixton Kerk. Sy kontak besonderhede is:

082 468 1989

Margaret Halgryn

Margaret is ons Kantoorbestuurder en die bedieningsleier vir Administrasie en Kommunikasie. Hier is die kontakbesonderhede om meer oor hierdie bediening uit te vind:

011 837 9770

084 500 1522

Reuben Ndlovu

Add some more info about this item...

Reuben is ons Terreinopsigter. Hy kan gekontak word:

084 288 7619

Mark Menteath

Mark is ons bedieningsleier vir Bemoediging. Hier is die kontakbesonderhede om meer oor hierdie bediening uit te vind:

082 373 0557

Tersia Engelbrecht

Tersia is ons bedieningsleier vir Gebed. Hier is die kontakbesonderhede om meer oor hierdie bediening uit te vind:

076 231 7959

Elsie Fritz

Elsie is ons bedieningsleier vir Seniors. Sy is organiseer ook die program vir die Brixton Vroeë Kind Ontwikkeling (VKO). Hier is die kontakbesonderhede om meer oor hierdie bediening uit te vind:

082 474 0905

Andries van den Heever

Andries is ons bedieningsleier vir Erediens (Musiek). Hier is die kontakbesonderhede om meer oor hierdie bediening uit te vind:

084 430 2375

Erna van Wyk

Erna is ons bedieningsleier vir Finansies.  Hier is die kontakbesonderhede om meer oor hierdie bediening uit te vind:

084 411 5071

Susan van Rensburg

Susan is ons bedieningsleier vir Insameling & Barmhartigheid. Sy bestuur ook die voedingskema by die UJ Metropolitan Academy. Hier is die kontakbesonderhede om meer oor hierdie bediening uit te vind:

 082 838 3334

Johan Fritz

fritz.johan@live.co.za

Johan is ons bedieningsleier vir Instandhouding. Hier is die kontakbesonderhede om meer oor hierdie bediening uit te vind:

084 547 3281

Ruth Gouden

Ruth is ons bedieningsleier vir Jeug. Sy verteenwoordig Abraham Kriel Bambanani. Hier is die kontakbesonderhede om meer oor hierdie bediening uit te vind:

082 355 8069

Please reload

bottom of page