top of page
Our Church Your Church

Brixton Kerk Church

Betrokke by omgewing

Ek is Hennie van Rooyen en dit is my voorreg om jou te verwelkom by die Brixton Kerk se webblad. Hier
is ‘n platform geskep om jou aan ons kerk bekend te stel. Jy word genooi om te kom deel in ons dienste,
gebede en aktiwiteite. Ons uitgangspunt is dat die beste manier om die Here te dien is om die omgewing
te dien.
Weereens word jy met liefde verwelkom by die webblad en ons hoop om jou in persoon te ontmoet.


Ds. Hennie van Rooyen

bottom of page