Bedieningsleiers & Personeel
Deur geloof, omgee en liefde dra ons mekaar.

Rev. Hennie van Rooyen
Ds. Hennie van Rooyen is ons toegewyde leraar by Brixton Kerk. Sy kontak besonderhede is:
082 468 1989

Tersia Engelbrecht
Tersia is ons bedieningsleier vir Gebed. Hier is die kontakbesonderhede om meer oor hierdie bediening uit te vind:
0609626781

Johan Fritz
Johan is ons bedieningsleier vir Instandhouding. Hier is die kontakbesonderhede om meer oor hierdie bediening uit te vind:
0680480564

Margaret Halgryn
Margaret is ons Kantoorbestuurder en die bedieningsleier vir Administrasie en Kommunikasie. Hier is die kontakbesonderhede om meer oor hierdie bediening uit te vind:
011 837 9770
084 500 1522

Elsie Fritz
Elsie is ons bedieningsleier vir Seniors. Hier is die kontakbesonderhede om meer oor hierdie bediening uit te vind:
082 474 0905

Bennie van den Berg
Bennie is ons bedieningsleier vir Jeug. Kontak hom gerus om meer uit te vind oor hierdie bediening. 0788493464

Reuben Ndlovu
Reuben is ons Terreinopsigter. Hy kan gekontak word by:
084 288 7619

Erna van Wyk
Erna is ons bedieningsleier vir Finansies. Hier is die kontakbesonderhede om meer oor hierdie bediening uit te vind:
0812535878

Andries van den Heever
Andries is ons bedieningsleier vir Erediens (Musiek). Hier is die kontakbesonderhede om meer oor hierdie bediening uit te vind:
084 430 2375

Susan van Rensburg
Susan is ons bedieningsleier vir Insameling & Barmhartigheid. Hier is die kontakbesonderhede om meer oor hierdie bediening uit te vind:
082 838 3334